Alles word deur geweld bekom Fok dit, wanneer gaan ons sandersom? En lewe in vrede as een nasie Die land het oorgenoeg spasie Groen weivelde smeur ons bruin Terwyl broers lewe in die pyn
Vrede deur bloed Met haat in ons hart
Sal vir altyd moet vergoed Vir die voorvaders se dade As ons kyk deur die donker gloed En sien n land in ‘n vloed van skade
Niks word meer verniet gekry Fok weet, kyk hoe het ons gely Wil gryp na n toekoms van vrede Maar hande sluit om as van die verlede ‘n vlam wat ons steeds verbrand En leiers is aan niemand se kant
Vrede deur bloed Met haat in ons hart
In die land van die blindes, Is die een oog koningTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.