Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

M / Mind Assault / Volksmoord


Staan saam in ‘n lyn van depressie
En omhels middelmatigheid
Die greep om jou nek sal nooit verswak
Vorseer jouself om die kak te sluk

Tel al die drome soos hulle verdwyn
Nog ‘n nommer in die produksie lyn

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree volksmoord

Belê in die tyd tot die dood jou vang
En begrawe bevoegtigheid
Roep na ‘n god wat die wereld haat
Jou obsessie met als wat jou hier sal baat

Fok almal en dink aan jou eie welsin
Einde van jou lewe het by jou geboorte begin

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree volksmoord
Volksmoord

Druk waarheid by jou keel af
Spoeg die leuens uit met alle mag
Jy is ‘n produk van die wêreld
Die rede van volksmoord

Jy is aan wie se kant om die land te brand?
Fok jou
Kom ons fok net voort en skree volksmoord
Volksmoord

Ons skree volksmoord
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Mind Assault - Volksmoord
· Konwertuj video do MP3
· Konwertuj video do MP4

Nowe Teledyski
 · Modelki - Trochę Za Blisko
 · Eminem Feat. Skylar Grey - Temporary
 · Piękni I Młodzi Dawid Narożny X Sobota - Ten Jeden Raz
 · Billie Eilish - Birds Of A Feather
 · Kizo X Bletka - Konfetti
 · Gibbs X Opał - Billboard
 · Golden Eye, Mistrz Pierwszego Planu - Zapisana W Gwiazdach Jesteś
 · NOKAUT - Ti Amo (Drań)
 · Top Girls - Noc I My
 · Zakopower, Ania Dąbrowska - Kwiaty
 · Jonatan X ReTo - Opium
 · Paluch Ft. Szpaku - DresKot
 · Kaz Bałagane Feat. Kukon - Kawałek Nieba
 · Skalars - Czarujesz
 · DiscoBoys - Tygrys
 · Spontan - Co tam
 · Vivat - Niedziela
 · Martirenti, Margarita - Kłopoty
 · Kuban Ft. Gibbs - Nie Ma Co
 · Young Multi - AK47

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]