Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

M / Mind Assault / Stadig Verblind

Ons is nooit in staat om iets te kan wees nie, want in jou, haat jy ons.
In jou oe is ons verkeerd, maar die lem draai stadig. En steeds is jy nog hier.
Jy is suur van die kanker. Wat in jou bloed vloei is die gif wat jou te gemoed kom en die lyding is so swaar.
Verblinde oe brand ons lewend.
Merke van swaarte, straal uit jou siel.
Verteer al die gevoelens doelbewus en breek weg om my siel te rus.
Begrawe in n graf van valsheid en leuens. En tog baklei ons terug.
Ek staan op vir my lewe. Daar is geen manier wat ek jou sal kan vergewe vir al die kak wat ek moes verduur.
Verblinde oe brand ons lewend.
Merke van swaarte, straal uit jou siel.
Ons word stadig verblind.
Die ketting is vasgebind.
Dit begin by jou as kind.
Ons word stadig verblind.
Verblinde oe brand ons lewend.
Merke van swaarte, straal uit jou siel.
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Mind Assault - Stadig Verblind

Nowe Teledyski
 · Modelki - Trochę Za Blisko
 · Eminem Feat. Skylar Grey - Temporary
 · Piękni I Młodzi Dawid Narożny X Sobota - Ten Jeden Raz
 · Billie Eilish - Birds Of A Feather
 · Kizo X Bletka - Konfetti
 · Gibbs X Opał - Billboard
 · Golden Eye, Mistrz Pierwszego Planu - Zapisana W Gwiazdach Jesteś
 · NOKAUT - Ti Amo (Drań)
 · Top Girls - Noc I My
 · Zakopower, Ania Dąbrowska - Kwiaty
 · Jonatan X ReTo - Opium
 · Paluch Ft. Szpaku - DresKot
 · Kaz Bałagane Feat. Kukon - Kawałek Nieba
 · Skalars - Czarujesz
 · DiscoBoys - Tygrys
 · Spontan - Co tam
 · Vivat - Niedziela
 · Martirenti, Margarita - Kłopoty
 · Kuban Ft. Gibbs - Nie Ma Co
 · Young Multi - AK47

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]