Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

M / Mind Assault / My Donker


Die gat in my is gevul met haat, wrede woede vloei uit my kwaad.
Maak toe my oe om alleen te wees, maar jy is daar om my te verwurg.
Fok jou hoogmoed, steek my in my rug. Ek lê en wag vir die regte tyd.
Fok jou magsspel, van vriend na vyand. Ek sal laaste lag!
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer. Waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
Die pad van my is gevul met spyt, ek wil oor my lewe besluit.
Wegkom van almal en alles, maar julle is daar om my te breek.
Fok jou hoogmoed, steek my in my rug. Ek lê en wag vir die regte tyd.
Fok jou magsspel, van vriend na vyand. Ek sal laaste lag!
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer. Waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
Niemand breek my nie, niemand breek my nie. Bly weg van my donker, bly weg van my donker.
Bly weg van my donker, dit sal jou verteer. Waarheid is in my siel, niemand breek my nie.
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Mind Assault - My Donker
· Konwertuj video do MP3
· Konwertuj video do MP4

Nowe Teledyski
 · Modelki - Trochę Za Blisko
 · Eminem Feat. Skylar Grey - Temporary
 · Piękni I Młodzi Dawid Narożny X Sobota - Ten Jeden Raz
 · Billie Eilish - Birds Of A Feather
 · Kizo X Bletka - Konfetti
 · Gibbs X Opał - Billboard
 · Golden Eye, Mistrz Pierwszego Planu - Zapisana W Gwiazdach Jesteś
 · NOKAUT - Ti Amo (Drań)
 · Top Girls - Noc I My
 · Zakopower, Ania Dąbrowska - Kwiaty
 · Jonatan X ReTo - Opium
 · Paluch Ft. Szpaku - DresKot
 · Kaz Bałagane Feat. Kukon - Kawałek Nieba
 · Skalars - Czarujesz
 · DiscoBoys - Tygrys
 · Spontan - Co tam
 · Vivat - Niedziela
 · Martirenti, Margarita - Kłopoty
 · Kuban Ft. Gibbs - Nie Ma Co
 · Young Multi - AK47

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]