Staan saam in 'n lyn van depressie En omhels middelmatigheid Die greep om jou nek sal nooit verswak Vorseer jouself om die kak te sluk
Tel al die drome soos hulle verdwyn Nog 'n nommer in die produksie lyn
Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord
Bele in die tyd tot die dood jou vang En begrawe bevoegtigheid Roep na 'n god wat die wereld haat Jou obsessie met alles wat jou hier sal baat
Fok almal en dink aan jou eie welsin Einde van jou lewe het by jou geboorte begin
Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord
Druk waarheid by jou keel af Spoeg die leuens uit met alle mag Jy is 'n produk van die wereld Die rede vir volksmoord
Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord
Ons skree volksmoord Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa. |
|