1. KOM, KINDERS, BESING MET 'N VROLIKE STEM DIE WONDER VAN GOD, IN DIE STAD BETLEHEM, WANT DAAR IS DIE HEILAND GEBORE, DIè NAG, DIE HOOP VAN DIE WêRELD, DEUR EEUE VERWAG.
2. GERINGE KLEIN DORPIE IN DUISTER GEHUL, 'N HEILSWOORD IS DEUR DI` GEBOORTE VERVUL: DIE LIG VAN DIE WêRELD, DIE GOD'LIKE KIND, IS JESUS IN WIE ONS DIE SALIGHEID VIND !
3. IN NEEDRIGE KRIP WAS SY BEDJIE BEREI - DIE KIND WAT DIE HARTE VAN ALMAL VERBLY: OMHOOG, UIT DIE HEMEL, SING ENGELE EER, DIE HERDERS EN WYSES KOM KNIEL VOOR HOM NEER.
4. ONS BRING SOOS DIE HERDERS EN ENGELE WEER AAN HOM ALLE HULDE, ONS HEILAND EN HEER. VERLOS VAN DIE SONDE, BESING ONS TESAAM DIE ROEM EN DIE EER VAN SY HEERLIKE NAAM.
5. O VADER, MAAK ONS DEUR U GEES OOK GETROU, LAAT ONS DIE GEBOD VAN DIE LIEFDE ONTHOU EN HOU ONS GEHOORSAAM, AAN U STEEDS VERBIND, GEWY AAN U DIENS SOOS DIE BETLEHEMSKIND.Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.