Betreur jou lot, Blameer vir God Staaf jou eise met trane en snot Middelvinger in die lug en jou duim in jou hol Almal is teen jou en die wêreld skuld jou fokol Skryf 'n hartseer gediggie oor jou tienerangs en sê Fok jou
Blameer jou ma, blameer jou pa vir die eiebelang wat jy saam met jou ronddra Voel jammer vir jouself elke fokn dag Skree as jy moet stilbly en huil as jy moet lag Skryf 'n morbiede bundel oor jou tieneragtige angs en dra jou las soos 'n eremedalje, verwyt soos 'n kroon Skryf 'n ballade van wanhoop oor jou tienerangs en sê Fok jou
Skryf 'n ballade van wanhoop oor jou tienerangs en sê Fok jou Bou 'n stormdrang altaar vir jou tienerangs en skree Fok JouTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.