Is jy nog kwaai met my Moet nog nie nou al ry Daars iets wat ek wil vra wat my lelik pla Kom siet nou hier by my N man kan nie sonder n vrou Ooh om bietjie vas te hou Soos karma sonder n baai En sonder die haai so is ek sonder jou Is jy is jy nog lief vir my Is ek die een by wie jy nog wil bly Ons kan nog lepelle O bokka as jy my wil he Ek maak n plekkie reg vir jou Ek sal vir ons a nuwe huisie bou Maar dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my Ek weet ek kla te veel Maar ek wil jou nie deel Ek sal my bes probeer Om al die moods te keer Ek wil jou nooit verveel Jy kan maar laat uitbly En a lekker lyfie kry Soos pataye sonder bier en a braaivleis vuur So is ek sonder jou Is jy is jy nog lief vir my Is ek die een by wie jy nog wil bly Ons kan nog lepelle O bokka as jy my wil he Ek maak n plekkie reg vir jou Ek sal vir ons a nuwe huisie bou Maar dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my Is jy is jy nog lief vir my Is ek die een by wie jy nog wil bly Ons kan nog lepelle O bokka as jy my wil he Ek maak n plekkie reg vir jou Ek sal vir ons a nuwe huisie bou Maar dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my O dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir myTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.