As die windjie waai hier op Mosselbaai En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai Sal ek en my nooientjie, ag sy's tog so fraai Ons hang vyf daar onder by die baai Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ooh ja, die middelste ene, sy's myne Ek het my hart gelos daar op Hartenbos Vir 'n meisie met 'n lyfie soos 'n albatros Nou sit ek hier met 'n warm bier En 'n hart wat brand soos 'n vuur Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ooh ja, die middelste ene, sy's myne Ooh, as die windjie waai hier op Mosselbaai En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai Sal ek en my nooientjie, ag sy's tog so fraai Ons gaan vry daar onder by die baai Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ooh ja, die middelste ene, sy's myne Daar onder lê drie pikkewyne (Myne) Daar onder lê drie pikkewyne (Myne) Daar onder lê drie pikkewyne Ooh, maar die buitenste twee Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Daar onder lê drie pikkewyne Ooh ja, die middelste ene, sy's myne Ooh ja, die middelste ene, sy's myne Ooh, maar die buitenste twee Is ook myneTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.