Ek het jou dop gehou met ‘n jas in jou hand Deur doeane gespook na ‘n nuwe land Jou oë was nat gehuil, maar jou hart was braaf Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf
Daar lê ‘n vreemde daar buite Lê ‘n pond of twee selfs die liefde kan wag ja die tyd sal leer Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons nog komminikeer
Ek mis die Dindsdag aand movies by die Brooklyn Mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stuiwe jeans Ek mis die vat van jou hande in ‘n movie scene Ek mis jou naam op my foon en jou SMS Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondag oggend breakfast en jou Dstv Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sal gee
‘n Brief in die pos is wat ons liefde was Ek en jy is met die tyd belas Vir die eerste maand was my hart verniel En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel
Maar die tyd sal leer was ons woorde Ek het jou lief was jou brief Jy's 'n poet my ding jy moet aanhou sing Deur die internet praat ons gou gou weer
Ek mis die Dindsdag aand movies by die Brooklyn Mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stuiwe jeans Ek mis die vat van jou hande in ‘n movie scene Ek mis jou naam op my foon en jou SMS Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondag oggend breakfast en jou Dstv
Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sal gee Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sal gee Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sal gee
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons nog komminikeer Daar lê ‘n vreemde daar buite lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag ja die tyd sal leerTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.