P.A.R.T.Y
[Zwrotka 1] Just give me lazy days on the beach front Wil net heel dag rond sit op die see sand Gee my net 'n sak vol yskoude bier
Gee my net 'n bak vleis vir die vuur Give me time to self-medicate Give me fokken help with the headaches Gee my oom burgers for the langpad Pak ouma se frikadelle in my rugsak Gee my sonskyn en goeie waves Maak my onbeskof en laat my misbehave Maak my meestal dronk, hou my aan die gang Hou my heel tyd jonk en vir fok al bang Want hier waar ek bly laat ek val waar ek wil Jy kan my hier kry want hier gaan ek chill Hier waar die parties altyd skop Ja hier op die grond met 'n stywe dop
[Refren] P.A.R.T.Y cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y nou tot net nou P.A.R.T.Y
[Zwrotka 2] YO, hier sy nou, hier sy nou GO! Hier waar die dop en die entjies flow, Hier waar jy heelnag kan brandes koop,
Hier kan jy na die jolle huis toe loop, Dis hier waar die visse altyd byt, Ja, hier chill ek maar net rustug uit, Dis die huisies by die see.. as die vakansie kom, Die tentie na die dam le ek middae om, Die trip om te kom jy wil wees, Die dop in die kar, die chommies die gees Die touchies, die bands, Die braais en die biltong Die manne, die meisies, die vriende wat omkom
Die vodka tot ...... die shotte en die bier,
Die "te veel dop", die (?quarts?) kos teen die muur, Dis about fokken time, summer is hier, grab a cold one en a gooi 'n chop op die vuur,
[Refren] P.A.R.T.Y cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y nou tot net nou P.A.R.T.Y
[Zwrotka 3] Yo, waar kal jy is, dis mos die beste, Visvang by Harties, of kreef op die Weskus, Surf in Hemanus of dronkraak op Plett, Voor by die counter, of klaar in die bed, Ons is almal mos net hier vir a goeie tyd, Ons is almal mos hier want die jol is great, Maak ek's net hier vir die bier en die vleis(e), ...as jy saam met my jol, los jou kak by die huis...
P.A.R.T.Y
[Refren] P.A.R.T.Y cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y nou tot net nou P.A.R.T.Y Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa. |
|