1. Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai, By die groot see omgedraai.
2. Raai, raai Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai, Tier gaan skiet by Mosselbaai, Nooit nie weer daar omgedraai.
3. Fooi, fooi, Stefaans du Toit Het gaan kuier by 'n nooi Met sy rietperd in die Baai, Daadlik weer daar omgedraai.Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.