Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

D / Die Antwoord / Super Evil


Ons is fokken mal
Kom ons slag 'n koei
Hang hom onderstebo
Nou gaan hy lekker bloei
Okay mannetjie, tyd vir jou les
Yo jissis vrou, waar’s die fokken mes?

Hier so

Fokkit
Yes Yes Yes
Eugene terror met die 666
My moer my vrou flow is rou
Reimpies, skop en donner
Maak gou pappie
Ons is fokken honger

Hou jou bek jou klein frek
Waar is jou respek?
Haal jou vinger uit jou hol
Waar’s my fokken zol?
Jissis, klein Frikkie, neus vol snot

God asseblief, gooi weg daai vrot rot

Hierso’s 'n spliff Pappie
Hierdie goed skop
Kyk die vol maan
Hierdie kak is aan die gang

Almal
Eugene Terror
Dis my fokken naam
Put your hands together
Kom ons bid saam

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy, e e e e e e

Klein kappie, kaftan
Wat’s aan die gang?
Spliff in my hand
Bokkie aan die kant
Groot dagga blaar op my voorkop, yo
Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou

Ons is fokken rou
Ons is fokken nou
Ons is fokken hier
Waar’s die fokken bier

Kom nou seun, eet daardie been
Nee dankie pa
Ek’s 'n vegetarien

Jy’s 'n fokken poes
Kyk jou fokken hemp
Wat staan daar
ANC?
Is jy getik in jou kop?
Ons is die AWB

Boerewors, shambok, wys met die vleis
Rotgif in my spliff
Kaftan wit
As ons satan gaan aanbid

(*cough cough*)
Raah, kykie wille bulletjie
Ma, ek voellie lekke nie
Hierso, vat 'n pilletjie

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy, e e e e e e e

Antibiotika is lekker
Dit laat my beter voel
Aaaah nou voel ek lekker
Vat 'n sluk van my black alien juice
Ek vat 'n fokken sluk
Then I transform
Ons skud op die dansvloer
Get your arse warm

Die Beste
Vetse
Moederfokken Zefste
Suid Afrikanse rap-rave master
Ninja's on attack, ah
Check ons funny rapper
Fokken alien soos Wikus van der Merwe

Geen fokken skaam
Baby, I’m on
the microphone with a black alien arm
Fuck up your brain soos ‘n ill kop stamp
Fok
Like my fuckin name was Neil Blomkamp

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy, e e e e e e e e

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy, e e e e e e e e

Ninja
Aka killer prawn
Yolandi Visser
Aka fok julle naaiers
You know who you are
Jou ma se poes in ‘n vispaste jar

Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie
Wat moet die mense van ons dink?

Man, hulle kan dink net wat hulle wil
Ek gee okkie eers om nie
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Die Antwoord - Super Evil
· Konwertuj video do MP3
· Konwertuj video do MP4

Teledyski » Die Antwoo...
 · Die Antwoord - Banana Brain
 · Die Antwoord - Enter The Ninja

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]