Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

D / Demi Lee Moore / Maak My Jou Tequila


Jy sê jy soek mos nog 'n love song
Een wat net oor my en jou gaan
Maar die woorde raak al minder
As die aande eers begin
Ek ken jou beter as wat jy dink
As jy sê jy gaan net nog een drink
Sien jy kyk nie meer na my
Met daai liefde wat ek kry
As jy wakker raak langs my

So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat my skat
Vat 'n slukkie van my

Ek wil weet hoe jy dit regkry
Om my sag tе maak soos net jy kan
Partykeer wil ek mal raak
Oor die foutе wat jy bly maak
Maar ek sien die ander dinge
Ken jou buite ken jou binne
Dalk het ek ook 'n probleem
Want ek kan dit net nie keer
So verslaaf ek soek net meer

So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat my skat
Vat 'n slukkie van my

Oe 'n slukkie van my

So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit
En voor jy nog 'n slukkie vat my skat
Vat 'n slukkie van my
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila
· Konwertuj video do MP3
· Konwertuj video do MP4

Nowe Teledyski
 · Golden Eye, Mistrz Pierwszego Planu - Zapisana W Gwiazdach Jesteś
 · NOKAUT - Ti Amo (Drań)
 · Top Girls - Noc I My
 · Zakopower, Ania Dąbrowska - Kwiaty
 · Jonatan X ReTo - Opium
 · Paluch Ft. Szpaku - DresKot
 · Kaz Bałagane Feat. Kukon - Kawałek Nieba
 · Skalars - Czarujesz
 · DiscoBoys - Tygrys
 · Spontan - Co tam
 · Vivat - Niedziela
 · Martirenti, Margarita - Kłopoty
 · Kuban Ft. Gibbs - Nie Ma Co
 · Young Multi - AK47
 · Kubańczyk - Lek
 · Teddy Swims - Bad Dreams
 · David Guetta, Alesso Feat. Madison Love - Never Going Home Tonight
 · Julia Żugaj - Noc
 · Linkin Park - The Emptiness Machine
 · Mata - Lloret de Mar

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]