Katalog:  A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z   0   1   2   3   4   5   6   7   8   9 

D / Demi Lee Moore / Kannie Sonder Jou Nie


Kom bed toe asseblief
Ons kan nie kwaad gaan slaap nie
Jy weet mos hoe raak ek partykeer
Jammer jy is kwaad vir my weer

Jy weet mos wat jy doen
As jy my so saggies soen
Ja ek sal jou oor en oor vergewe
Hoe kry jy dit reg om eweskielik
Hierdie hart so sag te maak
Ek wonder, jy is moeilik
Maar ek kan net nie daar sonder

Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend mylе
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hеmel weet verseker
Ek kannie sonder jou nie

Dis amper middernag
Ek sit al ure hier en wag
Met elke tien minute oproep
Sê jy hoe jy net vir my soek

Ek weet mos wat ek doen
As ek jou so saggies soen
Jy weet ek het so baie foute
Ek's beter vandat ek by jou is
Hoe maak jy my hart so maklik sag
Ek wonder jy weet ek's moeilik
Maar ek kan net nie daar sonder

Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weet verseker
Ek kannie sonder jou nie

Jy maak al my sinne klaar
Ek weet dit al voor jy dit sê
Maar ek wil alles hê
Alles wat daar is
Alles wat daar is

Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weet verseker
Ek kannie sonder jou nie
Die hemel weet verseker
Ek kannie sonder jou nie
Teksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.
Szukaj MP3
· Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie
· Konwertuj video do MP3
· Konwertuj video do MP4

Nowe Teledyski
 · Golden Eye, Mistrz Pierwszego Planu - Zapisana W Gwiazdach Jesteś
 · NOKAUT - Ti Amo (Drań)
 · Top Girls - Noc I My
 · Zakopower, Ania Dąbrowska - Kwiaty
 · Jonatan X ReTo - Opium
 · Paluch Ft. Szpaku - DresKot
 · Kaz Bałagane Feat. Kukon - Kawałek Nieba
 · Skalars - Czarujesz
 · DiscoBoys - Tygrys
 · Spontan - Co tam
 · Vivat - Niedziela
 · Martirenti, Margarita - Kłopoty
 · Kuban Ft. Gibbs - Nie Ma Co
 · Young Multi - AK47
 · Kubańczyk - Lek
 · Teddy Swims - Bad Dreams
 · David Guetta, Alesso Feat. Madison Love - Never Going Home Tonight
 · Julia Żugaj - Noc
 · Linkin Park - The Emptiness Machine
 · Mata - Lloret de Mar

Wszelkie prawa zastrzeżone. Powered by © 2004-2024 Teledyski.info || Polityka cookies || Darmowe Mp3 || Zgłoś błąd

[ darmowe teledyski do oglądania ]