Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou Wat strek van ver uit die noorde sande Tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou Maar wie kan ek vertrou Jy weet ons kan nie so verloor nie Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning
Daar woorde van ons gevat En ons regte word geskenk Daar word gedink dat wat ons oor het Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet Gaan nou lewens ons eet Moet ons nou stry vir ons eie mensereg Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuning
In die land van melk en heuning (4x) Van die land van melk en heuning In die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg En jou voete staan stil Jy moet dan beweeg Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s Die land van melk en heuningTeksty umieszczone na naszej stronie są własnością wytwórni, wykonawców, osób mających do nich prawa.